AFRIKAANSE WEERGAWE
GO NATURAL
WISDOM FOR HEALTHY LIVING
Ons stel graag ons Afrikaanse kliΓ«nte in kennis dat die Afrikaanse boek nie dieselfde as die Engelse boek is nie. Laasgenoemde is die volledige weergawe en is baie... meer omvattend.
GO NATURAL Wisdom for Healthy LivingΒ bied die volgende verbeteringe en ekstra inligting:
- Johan se volledige Herstel en Ontgiftingsprotokol asook ander behandelingsprotokolle wat oor Β± 40 bladsye strek.
- Fotoβs van Dr Weston A. Price se studies in die 1930βs wat baie insiggewend is.
- Fotoβs en voorbeelde van X-strale wat die leser veel meer bemagtig om veilige besluite te neem rondom biologiese tanddeelkunde.
- Β±Tien bladsye oor kanker en advies rondom die kondisie.
- Sestien ekstra resepte.
- Veel meer inligting en verwysings regdeur die teks.
- βn Index.
- Amper 6 000 van die Engelse boeke is versprei en is in sy derde druk.
- Die boek is reeds in die tweede uitgawe verbeter en opdateer.
- Dit lees veel makliker want dit het βn baie goeie en omvattende inhoudsopgawe om makliker deur die boek te navigeer en soek.
As gevolg van bogenoemde kan ons ongelukkig nie die Afrikaanse boek aanbeveel nie, dit is ook die rede hoekom ons nie die Afrikaanse boek meer verkoop nie.
Let food be thy medicine and
medicine be thy food













Call us now: 021 β 852 2744
Email: info@gonatural.co.za
Find us on Google Maps:
Get in touch location on Google Maps
